Address
Kimberley
Telefoonnommer
053 831 1705
Faks
053 833 1951
2026

Ons skoolfonds

2026

Skool Fooie

Skoolgelde vir 2026 is verpligtend en is soos volg: 

Indien die volle bedrag van R 15 300 voor of op 30 April 2026 betaal word, is 'n afslag van toepassing. U sal slegs R13 770 per kind betaal.

Skoolfondse kan vereffen word deur:

Bankbesonderhede

Standard Bank
Rekeningnommer: 282716548
Tak: 050002
Verwysing: Leerder se naam en van