2021 Inskrywings – Afrikaans

2021 Studente Inskrywing

Die Departement van Onderwys het 'n aanlyn inskrywing vir ouers wat hulle kinders wil inskryf vir die 2021 skool jaar. Kliek hieronder om U kinders by Laerskool Newton in te skryf asook vir meer inligting: