Omdat ons glo in die holistiese ontwikkeling van die kind, is die kultuurterrein vir ons baie belangrik en skep Newton soveel as moontlik geleenthede vir blootstelling hieraan.
The following activities form part of our fixed extra-murial programme:
- Participation in annual Arts Festival
- Senior and Junior Art Club
- Senior and Junior Choir
- Orff orchestra
- Individual music tuition
- Land service clubs
- Drama Club
- “Jolly tots for Jesus” - a worship and praise opportunity for learners
In die Newton son en in die skadu van die Toring is daar ? plekkie vir elke kind! |