Toere

ART 21 – Maatskappy

Hierdie maatskappy bestuur ons skool se eie busdiens, ons klerewinkel asook ons snoepie

Die gaste kuier heerlik tydens mnr. Frank Dippenaar se 70- ste verjaarsdag partytjie. Die maatskappy, NEWTON TOERE ,het 5 luukse busse wat verhuur word. Die busse verseker ook luukse vervoer vir ons leerders.

Mnr. Frank Dippenaar, besturende direkteur van Newton Toere, 'n artikel 21 maatskappy, het 70 jaar jonk geword in Januarie.Die maatkappy bestuur ook die skool se eie klerewinkel asook die kafeteria/ snoepie.

Net soos sy seun, Boeta, is mnr.Dippenaar ook 'n kolwer in jare!!  Reeds 70 n.u.n.

 1  
Home  |  Contact Us  |  Browser  |  Disclaimer  |  Privacy Policy  |  CMS  |  Webmaster
© 2010 Laerskool Newton - All Rights Reserved