 |
|
Baie sterkte aan al ons oud-leerders wat volgende week in deelneem in die Cravenweek in Kimberley. Baie sterkte vir julle. |
|
|
|
|
 |
|
Baie geluk aan 8 van ons oud leerders in die Eerste Rugbyspan van HNK met hul puik oorwinning oor affies. Ons is baie trots op jul!!! |
|
|
|
|
 |
|
Baie geluk aan Michelle Kenny wat aan die ATKV Redenaars Nasionaal gaan deelneem. Ons is trots op jou! |
|
|
|
|
 |
|
`n Baie bekende en suksesvolle kunstenaar. |
|
|
|
|
 |
|
Baie geluk aan vyf van ons oud leerders wat deel was van die Eerste Krieket span van Noord-Kaap wat 2de gekom het in die Standard Bank Nasionale Pro 20 Kompetisie. Ons is baie trots op julle! |
|
|
|
|
 |
|
Roelof Coelyn, 'n baie talentvolle kunstenaar. |
|
|
|
|
 |
|
Daleen Hugo, self 'n puik tennismeisie op haar dag en nou baie tuis in die admin kantoor by Newton. |
|
|
|
|
 |
|
Natasha Stoop een van die beste tennis meisies ooit in Newton, nou 'n professionele tennisafrigter in Dubai. |
|
|
|
|
|