Welkom by Laerskool Newton

Newton is in 1890 gestig. Dit is die oudste skool in die Noord – Kaap. Newton streef  daarna om elke leerder met die nodige lewensvaardighede, kennis en ervaring toe te rus om in ‘n goed-gebalanseerde en suksesvolle volwassene te ontwikkel.

“Happiness is not pleasure – it is victory” – Zig Ziglar.